 |
Untitled Document
|
 |
 |
|
Juanita du Plessis - Ska-Rumba |
|
|
|
Ek swem in die baai ska-rumba
Dis Hentiesbaai ska-rumba
Hy lyk te fraai ska-rumba titi joy joy ska-rumba
Ek vang ‘n vis ska-rumba
Ek weet wat dit is ska-rumba
Dis ‘n blou akkedis ska-rumba titi joy joy ska-rumba
Koor:
Ararioh ska-rumba, ararioh ska-rumba,
Ararioh ska-rumba titi joy joy ska-rumba x 2
Daar teen die duin ska-rumba
Daar drink ons wyn ska-rumba
En die koppe pyn ska-rumba titi joy joy ska-rumba
By die Hotel ska-rumba
Kry ek my pel ska-rumba
En hy’t ook ‘n sel ska-rumba titi joy joy ska-rumba
Koor: x 1
Ek sien ‘n ding ska-rumba
‘n Lekke ding ska-rumba
Hy laat my spring ska-rumba titi joy joy ska-rumba
Hy stap verby ska-rumba
Hy kyk na my ska-rumba
Hy laat my ly ska-rumba titi joy joy ska-rumba
Koor: x 1
Ek swem in die baai ska-rumba
Ek sien ‘n haai ska-rumba
Hy like my kwaai ska-rumba titi joy joy ska-rumba
Dit lyk te fraai ska-rumba
Hier waar ons braai ska-rumba
Dis Hentiesbaai ska-rumba titi joy joy ska-rumba
Koor: x 2 | |
|
|
|
Untitled Document
Untitled Document
Untitled Document
|
| |
Nog nie 'n lid nie? Jy kan vinnig een skep. As 'n geregistreerde gebruiker het jy sekere voordele soos tema beheer, inskrywing konfigurasie en jy kan inskrywings en kommentaar pos met jou naam by. |
|
|
|
Untitled Document
|